WEDDING WEBSITE FORMAT
Aanwysings en Kaart

Matroosberg natuur reservaat

Van af Ceres, volg die R46 Oos in die rigting van Touws River. 11km van Ceres af draai regs op die Bo-Swaarmoed pad. Volg die pad vir 19km (deur die pas en verby Klondyke kersie plaas) en draai regs na Erfdeel/Matroosberg. Volg die grond pad vir 4km tot by  Matroosberg Reservaat.

-33.3310270461073, 19.611535137508945


goo.gl/maps/11GLc9s4t7UNuF53A

Hoe om daar te kom en waar julle bly.