WEDDING WEBSITE FORMAT

Vrydag braai

Fri
Nov 4
2022
4:00 pm TO 9:00 pm
RSVP

https://goo.gl/maps/HHR3zffS9xr3PdY48
Ceres, 6850
South Africa

023 312 2282
matroosberg.com

Saterdag Ontbyt

Sat
Nov 5
2022
7:00 am TO 9:30 am
RSVP

No Garnish Tuin

matroosberg.com

Ons hou troue

Sat
Nov 5
2022
3:00 pm TO 2:00 am
RSVP

Traditional campsite
Matroosberg, 6850
South Africa

023 312 2282
matroosberg.com

Sondag Ontbyt

Sun
Nov 6
2022
8:00 am TO 11:00 am
RSVP

No Garnish
Ceres, 6835
South Africa

023 312 2282
matroosberg.com
Almal ontmoet mekaar

Ons wil net hê almal moet mekaar ontmoet en weet wie is wie sodat ons heel naweek saam kan fees hou "like one big happy familie''

Die Spyskaart is: sosaties, wors en 2 slaaie

Daar sal drankies beskikbaar wees by die kontant kroeg, maar julle mag julle eie ook bring.

Spyskaart

Koffie en beskuit

- Koffie en Tee met beskuit is deel van julle aankoms pakket.

As daar enige iemand is wat dalk allergies is vir iets laat weet ons, maar ons sal dit so maklik moontlik hou.

Tittewyt (Anic)

Haarkapper

Alle Dames!!!

Ons weet ons troue is bietjie van die hoof pad af maar ons probeer almal so gemaklik moontlik maak. Dis hoekom ons vir die dames gereël het dat julle, julle hare kan doen sommer op Matroosberg. As julle 'n afspreek kort skakel haar gerus.

Tel: 073 973 4833

Program

Serimonie                                 15:30 – 16:00
Skemerkelkie uur                     16:00 – 17:30
Mense beweeg na onthaal     17:30 – 18:00
Dan begin die makietie           18:00

Kindersorg en vermaak

Die volgende is beskikbaar om die kleingoed ook lekker te laat makitie. 
- pat pat baan 
- modderkombuis 
- klimrame 
- area waar kinders kan TV kyk 
Daar gaan tot 22:00 iemand beskikbaar wees om na die kinders te kyk en hulle besig tehou. Hulle gaan ook hulle eie spyskaart hê en “venue” sodat mamma en pappa die aand ten volle kan geniet.



Spyskaart

Full house breakfast:
- Roereiers
- Spek
- Sampioene
- Skyfies
- Geroosterde brood en konfyt