welkom
Ons nooi u hartlik uit na ons troufees. Dit is nie ‘n stywe troue nie maar wel ‘n naweek kuier dat ons families saam met ons kan fees vier en ons lewe wat voorlê saam met ons kan seën. By voorbaat dankie vir almal wat tyd sal maak en dit die beste fees van ons lewe maak.
PS. Sou u 'n geskenkie wou koop, spaar u self die loop. Bêre die nooitjie in die kas en kom gooi dit in die huwelikstas!!
Next page