Padkaart
Aanwysings en Kaart
Matroosberg natuur reservaat
Van af Ceres, volg die R46 Oos in die rigting van Touws River. 11km van Ceres af draai regs op die Bo-Swaarmoed pad. Volg die pad vir 19km (deur die pas en verby Klondyke kersie plaas) en draai regs na Erfdeel/Matroosberg. Volg die grond pad vir 4km tot by Matroosberg Reservaat.
-33.3310270461073, 19.611535137508945
goo.gl/maps/11GLc9s4t7UNuF53A