Video
Uitleg Kaart

Waar wat is...

Besprekings informasie

Hoe

Besprekings word direk gemaak met Matroosberg.

As julle ‘n bespreking maak gebruik asb die besprekings kode 35526 en Laat weet net watse een julle wil bespreek. Alle pryse is onderaan wat alles insluit vir die naweek.

Matroosberg BZN

4-6 sleepers

BZN 4 slaap: (3)
Akkomodasie 4 mense.
Dubbel bed en 2 Stapel beddens.
Onderdakbraai.
Ten volle toegerus, beddegoed, handoeke, breekware en eetgery


Troufees-naweek pakket:

Sluit in:
• Jou verblyf vir die naweek Vrydag 4 November tot Sondag 6 November 2022 @ 16h00
• Braai Vrydagaand @ 16h00 op die gronde agter No Garnish Eatery
(2 x hoender sosaties, 2 x worsies, mini roosterkoek, artappelslaai, mengel slaai) – drankies vir eie rekening of jy kan jou eie bring.
• Ontbyt Saterdag,  ontvang wanneer jy inboek.
(Beskuit en koffie)
• Ontbyt Sondag @ 09h00 – 11h00 in No Garnish Eatery
(Scrambled eiers, spek, sampioene, toast, konfyt, chips)

Prys per pakket vir 2 gaste:
R1710.00 – dit sluit in R350 breekskadedeposito.
Prys per packet vir 4 gaste:
R2520.00 - dit sluit in R350 breekskadedeposito


BZN 6 slaap: (2)
Akkomodasie 4 mense.
Dubbel bed en 4 Stapel beddens.
Onderdakbraai.
Ten volle toegerus, beddegoed, handoeke, breekware en eetgery


Troufees-naweek pakket:

Sluit in:
• Jou verblyf vir die naweek Vrydag 4 November tot Sondag 6 November 2022 @ 16h00
• Braai Vrydagaand @ 16h00 op die gronde agter No Garnish Eatery
(2 x hoender sosaties, 2 x worsies, mini roosterkoek, artappelslaai, mengel slaai) – drankies vir eie rekening of jy kan jou eie bring.
• Ontbyt Saterdag, ontvang wanneer jy inboek.
(Beskuit en koffie)
• Ontbyt Sondag @ 09h00 – 11h00 in No Garnish Eatery
(Scrambled eiers, spek, sampioene, toast, konfyt, chips)

Prys per pakket vir 4 gaste:
R3210.00 – dit sluit in R350 breekskadedeposito.
Prys per packet vir 6 gaste:
R3590.00 - dit sluit in R350 breekskadedeposito



Matroosberg In-house camping

4 - 8 slaap

INHOUSE CAMPING (minimum 4 gaste)
Kom asof jy kamp.
Ons voorsien u van die huis en die stapelbeddens.
Daar is ‘n yskas, ketel, mikrogolf en kookplaat.
Bring eie beddegoed, handoeke, breekware en eetgery.
Akkomodeer 8 gaste.
Binne en buite braai.


Troufees-naweek pakket:
Sluit in:

• Jou verblyf vir die naweek Vrydag 4 November 2022 tot Sondag 6 November 2022 @ 16h00
• Braai Vrydagaand @ 16h00 op die gronde agter No Garnish Eatery
(2 x hoender sosaties, 2 x worsies, mini roosterkoek, artappelslaai, mengel slaai) – drankies vir eie rekening of jy kan jou eie bring.
• Ontbyt Saterdag ontvang wanneer jy inboek.
(Beskuit en koffie)
• Ontbyt Sondag @ 09h00 – 11h00 in No Garnish Eatery
(Scrambled eiers, spek, sampioene, toast, konfyt, chips)

Prys vir 4 gaste:
R2540.00 – dit sluit in R350 breekskadedeposito
Prys vir 6 gaste:
R3560.00 – dit sluit in R350 breekskadedeposito
Prys vir 8 gaste:
R4580.00 – dit sluit in R350 breekskadedeposito



In-house camping Foto's
Matroosberg YCMB

4 - 8 sleeper

YCMB 4-8 slaap (4)
Akkomodasie vir 8 mense. 
Stapel beddens. 
Onderdakbraai. 
Ten volle toegerus, beddegoed, breekware en eetgery.

Bring net eie handoeke

Troufees-naweek pakket: 
Sluit in: 
• Jou verblyf vir die naweek Vrydag 4 November 2022 tot Sondag 6 November 2022 @ 16h00 
• Braai Vrydagaand @ 16h00 op die gronde agter No Garnish Eatery 
(2 x hoender sosaties, 2 x worsies, mini roosterkoek, artappelslaai, mengel slaai) – drankies vir eie rekening of jy kan jou eie bring. 
• Ontbyt Saterdag ontvang wanneer jy inboek. 
(Beskuit en koffie) 
• Ontbyt Sondag @ 09h00 – 11h00 in No Garnish Eatery 
(Scrambled eiers, spek, sampioene, toast, konfyt, chips) 

Prys per pakket vir 4 gaste: 
R3260.00 – dit sluit in R350 breekskadedeposito. 
Prys per packet vir 6 gaste: 
R4640.00 - dit sluit in R350 breekskadedeposito. 


Prys per packet vir 8 gaste: 
R6020.00 - dit sluit in R350 breekskadedeposito.

Matroosberg Lakesides

4 - 8 sleeper

Lakesides: (5)
A4 people. (Max of 8 people)
In- and outside braai.
Fully equipped, bedding, towels, crockery and cutlery


Wedding weekend package:

This includes:
• You’re stay for the weekend from 04 November 2022 - Friday to 06 November 2022 - Sunday @ 16h00
• Braai Friday evening @ 16h00 on the open grounds behind No Garnish Eatery
(2 x chicken sosaties, 2 x wors, mini roosterkoek, patato salad, mixed salad) – drinks for own account or bring your own.
• Breakfast Saturday morning
(Rusks, Coffee) receive upon check-in
• Breakfast Saturday morning @ 09h00 – 11h00am in No Garnish Eatery
(Scrambled eggs, bacon, mushrooms, toast, jam, chips)

Price package for 4 guests:
R4360.00 – this includes a R350 breakage deposit.
Price package for 6 guests:
R5300.00 – this includes a R350 breakage deposit.


Lakeside Foto's