Vrydag braai
Fri
Nov 4
2022
Nov 4
2022
4:00 pm TO 9:00 pm
Saterdag Ontbyt
Sat
Nov 5
2022
Nov 5
2022
7:00 am TO 9:30 am
Ons hou troue
Sat
Nov 5
2022
Nov 5
2022
3:00 pm TO 2:00 am
Spyskaart
Koffie en beskuit
- Koffie en Tee met beskuit is deel van julle aankoms pakket.
As daar enige iemand is wat dalk allergies is vir iets laat weet ons, maar ons sal dit so maklik moontlik hou.
Program
Serimonie 15:30 – 16:00
Skemerkelkie uur 16:00 – 17:30
Mense beweeg na onthaal 17:30 – 18:00
Dan begin die makietie 18:00
Kindersorg en vermaak
Die volgende is beskikbaar om die kleingoed ook lekker te laat makitie. - pat pat baan - modderkombuis - klimrame - area waar kinders kan TV kyk Daar gaan tot 22:00 iemand beskikbaar wees om na die kinders te kyk en hulle besig tehou. Hulle gaan ook hulle eie spyskaart hê en “venue” sodat mamma en pappa die aand ten volle kan geniet.