Welkom
Hiermee nooi Boesman en Irma Lambrechts jou uit (vir die tweede keer) na die huweliksbevestiging van hul jongste dogter, Marianne Lambrechts, met Chris de Jager, seun van Chris en Magda de Jager.
Ons hoop dat julle hierdie groot dag saam met ons kan deel en vra dat jul steeds alle reëls en regulasies sal nakom. Onthou dus steeds jou masker.
Ongelukkig kan ons geen kinders akkomodeer nie.
Ons sal die regulasies dophou en kommunikasie uitstuur soos nodig.
RSVP asb voor 30 April 2021.